Well, tonight I cooked with Sage for the first time. A Beef Casserole from “Huisgenoot Wenresepte 1”, I’ll write more about that later, Now I want to write about “stealing” plants from supermarket fresh produce isles! I did this before with store bought bell pepper seeds. Have not picked any fruit from them yet, but the plants have actually recently flowered and are starting to bear what looks like bell peppers. But if this works, the bell peppers will seem pedestrian :)
As it turned out, the only sage in the shop was fresh. Not only this, the producers of said sage seem to have been quite lazy about removing leaves from the stems. Hence, complete woody stems that almost seem like the could become cuttings were in the packet. I could not resist. I placed two stems in a bit of water only in one glass, and another with rooting-powder applied. I also removed most of the large leaves; someone once told me that maintaining leaves are expensive and that cuttings have better chances with fewer. In any case, I placed both glasses on a sunny sill, and now we wait!
Edit 21-08-2010
I forgot to mention that the rooting powder I used is “Dynaroot 2” which is distributed by Effekto. The active ingredient is 4-indole-3-butyric acid at a concentration of 3g/kg.
ek het gister bietjie gardening gedoen. ahem. "gardening"
tydens my vakansie, het ons landlord se plantjies (in blompotte, op die vensterbank) gevrek. So ek het een bak vervang met een of ander alpen blommetjie ding. En toe bos gegaan met: 'n Apache hot pepper plant in 'n pot in volson kombuisventer, asook griekse basil in 'n klein pot. By die voordeur, het die mini pine tree in 'n pot wel oorleef (so hom gelos, maar kossies gegee), en 'n fox of iets het die ander plante uitgekrap, so het die ander groot pot vervang met garden mint, flat-leaf parsley en oregano (3 plantjies in 1 pot). Die son is nie baie sterk aan daai kant nie, so ek hoop hulle oorleef. Die ander vensterbak pot gaan ek dalk reserveer vir aarbei plantjies as ek 'n paar in die hande kan kry... yum!
Altyd lekker om te plant :) Darm nie vosse wat my goed vreet nie. Wees net versigtig vir mint saam met ander goed, dit neem oor soos min. Hulle skiet mos lopers uit wat nuwe wortels maak. Goed vir mojitos, sleg vir ander plante in die selfde bak!
Terloops, wat maak Griekse basil Grieks? Hoe verskil dit van die "gewone" basil?
Het so week gelede die aarbeie geplant. Twee soorte "Cambridge favourite" en "Sonata". Agv min spasie is altwee in een blompot (reghoeking) geplant. Dit staan op my eerstevloer sitkamer balkonvenster (buite). Ek het 'n spesiale compost/grond gebruik om hulle in te plant. Dit het blykbaar een of ander gel in wat water langer in die pot hou. Ons sal maar moet sien. Maar op die oomblik floreer die aarbeie (waarskynlik agv die hoe temperature tans hier). Daar is al 'n paar vruggies, insluitend een wat nou begin rooi raak! :D
En die chilli plant het nou klein pepertjies ook. Hoe langer hulle hang, hoe hotter, so hulle gaan nog 'n tydjie hang voor ek hulle "pluk". :P